Die bloublommetjie (Felicia echinata) is 'n klein meerjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf Mosselbaai tot by Bathurst, voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek en blom vanaf April.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

echinata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika