Die bloublom (Felicia dregei) is 'n klein meerjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf Van Rhynsdorp tot by Hopefield, voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek en blom van Julie tot September.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
dregei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika