Siouxsie & the Banshees was 'n Britse musiekgroep wat in 1976 deur voorsanger Siouxsie Sioux en baskitaarspeler Steven Severin, die enigste konstante lede van die groep, gevorm is. Die groep was aanvanklik met die Britse punkrock-toneel geassosieer, maar Siouxsie & the Banshees het gou geëwolueer om "'n vorm van postpunk-wanklank vol gewaagde ritmiese en soniese eksperimentering" te skep. The Times noem Siouxsie & the Banshees "een van die waaghalsigste en kompromisloosste awontuurlustiges van die postpunk-era." Die groep het 'n inspirerende bron in die skepping en ontwikkeling van gotiese rock geword, en hul styl het ook elemente van popmusiek en avant-garde gekombineer.

Diskografie

Siouxsie & the Banshees The Scream (1978) Join Hands (1979) Kaleidoscope (1980) JuJu (1981) Once Upon a Time / The Singles (1981) A Kiss in the Dreamhouse (1982) Nocturne (regstreeks, 1983) (DVD 2006) Hyaena (1984) Tinderbox (1986) Through The Looking Glass (1987) Peepshow (1988) Superstition (1991) Twice Upon a Time - The Singles (1992) The Rapture (1995) The Best of Siouxsie and the Banshees (2002) The Seven Year Itch (regstreeks, 2003) Downside Up (b-kante & rariteite-boksstelm 2004) Voices on the Air: The Peel Sessions (1977 – 1979, 1981, 1986) (2006) At The BBC (3 CDs + 1 DVD-boksstel) (2009)

Siouxsie Sioux 2005 - Dreamshow (live dvd - London 2004) 2007 - Mantaray 2009 - Finale : The Last Mantaray And More Show (live dvd - London 2008)

The Creatures (Siouxsie & Budgie) 1989 - Boomerang 1997 - A bestiary of (compilation : 'Wild things'E.P 1981, 'Feast' Album-1983, 'Right now' single-1983) 1999 - Anima Animus 2004 - Hai!

Verwysings

Eksterne skakels SiouxsieandtheBanshees.Co.uk Siouxsie.Com Amptelike webwerf MySpace-profiel The Banshees & Other Creatures U.K. — 'n samevattende webwerf met 'n verskeidenheid van inligting Untiedundone — 'n werf met vele artikels en onderhoude wat sedert 1977 gepubliseer is Siouxsie and the Banshees by Allmusic — trefferlysinligting van die Verenigde State

Kategorie:Engelse musiekgroepe