Mystery Jets is 'n Engelse musiekgroep vanuit Eel Pie Island in Twickenham, Londen, Engeland. Twee van die groep se albums het die Verenigde Koninkrykse albumranglyste behaal: Making Dens het die 32ste posisie en Twenty One die 42ste posisie behaal.

Diskografie Making Dens (6 Maart 2006, 679 Recordings) Zootime (8 Mei 2007, VSA-uitgawe, Dim Mak Recordings) Twenty One (24 Maart 2008, 679 Recordings)

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf MySpace-profiel Onderhoud met Subculture-tydskrif, April 2007 Onderhoud en foto's, Oktober 2006 Onderhoud op fender.co.uk Onderhoud met Blaine en Henry Harrison deur The Times, Februarie 2006 Onderhoud met The Times, Januarie 2006 Onderhoud op ukmusic.com, Desember 2005 Mystery Jets-resensies by Daily Music Guide Hoor Mystery Jets op die Low Slung-potgooi

Kategorie:Engelse musiekgroepe