Starbucks Corporation (NASDAQ: SBUX) is 'n internasionale koffie- en koffiehuis-ketting wat in Seattle, Washington (VSA) gebaseer is. Starbucks is die grootste koffiehuismaatskappy in die wêreld met 35 711 winkels in 80 lande, insluitende ongeveer 15 873 in die Verenigde State, gevolg deur meer as 1 400 in Kanada en meer as 900 in Japan.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse maatskappye