Sibolga (vroeër ook Siboga) is 'n stad en lê in die provinsie Noord-Sumatra in Indonesië.
Vervoer Hawe vir die eilande Nias en Simeulue. Die stad het 'n lughawe Dr. Ferdinand Lumban Tobing (WIMS). Dit lê an die Trans-Sumatra-Snelweg.
Buurte Die stad het 4 buurte/administratiewe distrikte: Kota Sambas Selatan Utara
Kategorie:Nedersettings in Indonesië