Ottersum (Limburgs: Otersóm) is 'n dorpie in die Nederlandse provinsie Limburg wat tot die munisipale gebied van Gennep behoort. Ottersum het sowat 2 500 inwoners (2008). Die klein Niersrivier loop deur die dorp.

Kategorie:Gennep Kategorie:Voormalige munisipaliteite in Limburg (Nederland) Kategorie:Nedersettings in Limburg (Nederland)