Woes is webwerf wat dien as 'n kreatiewe platform vir Afrikaanse. Skrywers kan hul werk gratis publiseer in die kategorieë: gedigte, kortverhale, artikels, sosiale kommentaar, en ander. Skrywers help mekaar deur kommentaar op mekaar se werk te lewer. Die webwerf word daagliks opdateer. Die diens is deur Willem Woes tot stand gebring.Meer inligting oor Woes.co.za

Verwysings

Eksterne skakels Woes.co.za

Kategorie:Afrikaanse webwerwe Kategorie:Suid-Afrikaanse webwerwe