Die Karoorapuis (Crassothonna sedifolia) is 'n meerjarige, klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

sedifolia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika