Fynkruie (Ursinia abrotanifolia) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Bainskloof tot in die Hottentots-Hollandberge, voor. Die spesie is deel van die fynbos en staan ook bekend as lammetjieskruie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

abrotanifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika