Magriet (Ursinia anthemoides) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie is deel van die fynbos. Die spesie is baie bekend onder sy Engelse naam marigold.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
anthemoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika