Die berggousblom (Ursinia calenduliflora) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, van die Richtersveld tot by die Springbok en die Kamiesberg, voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
calenduliflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika