Die geelmagriet (Ursinia paleacea) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, van Tulbagh en die Kaapse Skiereiland tot by Humansdorp, voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom van Augustus tot Desember.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
paleacea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika