Die bergmagriet (Ursinia sericea) is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van die Sederberg tot die Swartberge, voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom van September.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

sericea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika