Cineraria longipes is 'n klein meerjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom Gauteng in die Klipriviersberg en Suikerbosrand voor. Die spesie het 'n groot gedeelte van sy habitat oor 'n lang tydperk afgestaan aan ontwikkeling en tans is daar net ses bevolkings oor in 'n voorkomsgebied van 5-14 km². Daar is stappe geneem om die oorblywende bevolkings te bewaar.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

longipes Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika