Bazardüzü (Azerbeidjans: Bazardüzü dağı; Russies: Базардюзю, transliterasie: Bazardjuzju) is 'n berg in die oostelike deel van die Groter Kaukasus wat op die grens tussen Azerbeidjan en Rusland (Dagestan) geleë is. Die bergpiek Bazardüzü is op 4 466 meter die hoogste punt in Azerbeidjan en Dagestan. Daarbenewens is Bazardüzü die mees suidelike punt van Rusland.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Mount Bazardüzü op SummitPost.org

Kategorie:Berge van Azerbeidjan Kategorie:Berge van Rusland Kategorie:Kaukasus