Crassula alcicornis is 'n sukkelente, wortelagtige geofiet wat deel is van die Crassulaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Clanwilliam distrik voor. Hier is die enigste bevolking en dit word bedreig deur indringerplante, onwettige versameling en 'n gebrek aan brandbeheer.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

alcicornis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika