Crassula alstonii is 'n sukkelente, klein struik wat deel is van die Crassulaceae familie. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Lekkersing tot by Komaggas voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1 912 km² en het tans geen bedreigings in nie.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
alstonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika