Die Jetten-kabinet is die huidige regering van Nederland.

Die kabinet bestaan sedert 23 Februarie 2026 en is saamgestel uit drie partye: Demokrate 66 (D66), Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD) en Christen-Demokratiese Appèl (CDA).

Hierdie kabinet beskik oor 66 setels in die Tweede Kamer en oor 22 setels in die Eerste Kamer.

Rob Jetten (D66) is die eerste minister, die adjunk-premiers is Dilan Yeşilgöz (VVD) en Bart van den Brink (CDA).

Sien ook Lys van kabinette van Nederland

Bronne Kabinet-Jetten (2026-heden), Parlement.com

Eksterne skakels Kabinet-Jetten (sinds 2026), Rijksoverheid.nl

Kategorie:Kabinette van Nederland