Nederland-Suid-Afrika-betrekkinge verwys na die huidige en historiese betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika. Beide nasies deel historiese bande en het 'n langdurige spesiale verhouding, deels as gevolg van die Nederlandse kolonie in die Kaap, taalkundige ooreenkomste tussen Nederlands en Afrikaans en Nederland se onwrikbare steun in die stryd teen Apartheid.
Kategorie:Internasionale betrekkinge Kategorie:Nederland Kategorie:Suid-Afrika