Tavira is ’n Portugese dorp en munisipaliteit, hoofstad van die Costa do Acantilado, geleë in die ooste van die Algarve aan die suidkus van Portugal. Dit is 28 kilometer oos van Faro en 75 kilometer wes van Huelva, oorkant die Guadiana-rivier in Spanje. Die Gilão-rivier mond in Tavira in die Atlantiese Oseaan uit. Die bevolking was in 2011 26 167, in ’n gebied van 606,97 km².Instituto Nacional de Estatística
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Portugal