Die saffraanbossie (Jamesbrittenia aurantiaca) is 'n klein struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is inheems aan Botswana, Lesotho, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes, die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Vrystaat voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
aurantiaca Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika