Die blombiesie (Bobartia gladiata) is 'n wortelagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Bainskloof tot by Hermanus, voor. Die spesie is deel van die fynbos.
Galery
Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Bobartia gladiata subsp. gladiata Bobartia gladiata subsp. major (G.J.Lewis) Strid Bobartia gladiata subsp. teres Strid
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
gladiata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika