Bobartia longicyma is 'n wortelagtige geofiet wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Caledon en Riviersonderend tot by Potberg en die Breederivier mond, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 10 775 km² maar het reeds 64% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van graan en indringerplante. Die spesie blom van Augustus tot Januarie en is deel van die fynbos.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Bobartia longicyma subsp. longicyma Bobartia longicyma subsp. magna J.B.Gillett ex Strid
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
longicyma Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika