Die wildenaeltjiebos (Montinia caryophyllacea) is 'n struik wat deel van die Montiniaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die struik word tot 1.5 m hoog en blom van Mei tot Oktober.

Die boom se FSA-nommer is 137.5https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Die spesie staan ook as bergklapper, bergklapperbos, donkiebos, klokkiesbos, peperbos en perdebos bekend.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

caryophyllacea Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika