Dumai (uitgespreek as Doe-mei) is 'n stad in die provinsie Riau op Sumatra in Indonesië. Dumai is 'n olie sentrum (ru-olie en palmolie).
Buurte Die stad het 5 Buurte/Distrikte: Bukit Kapur Dumai Barat Dumai Timur Medang Kampai Sungai Sembilan
Mense Maleiers: 9.90% Javane: 19.52% Boeginese: 9.52% Batakkers: 13% Minangkabauers: 18.51% Chinese: 3.75% Ander: 25.8%
Kategorie:Nedersettings in Indonesië