Gaspard Ulliel (25 November 1984 – 19 Januarie 2022) was 'n Franse rolprentakteur. Hy het in die laat 1990's en vroeë 2000's in televisierolprente begin verskyn voordat hy as 'n rolprentakteur in Frankryk bekend geword het. Hy het onder meer die titelrol in die rillerrolprent Hannibal Rising vertolk.
Hy sterf op 19 Januarie 2022 a.g.v. breinbeserings na 'n ski-ongeluk in Savoie, Frankryk.
Filmografie Rolprente 2003: Strayed 2004: A Very Long Engagement 2004: The Last Day 2006: Paris, je t'aime 2007: Hannibal Rising 2007: Jacquou le croquant 2008: The Sea Wall 2009: Ultimatum 2010: The Princess of Montpensier 2014: Saint Laurent 2016: It's Only the End of the World 2016: The Dancer 2017: 9 Fingers 2018: Eva 2018: To the Ends of the World 2018: One Nation, One King 2019: Sibyl 2022: A Winter's Journey
Televisiereekse 2016: Le journal du Festival 2019: Twice Upon a Time
Televisierolprente 1999: La bascule 2016: Vadim Mister Cool
Video's 1994: Maxine Harvey: Gimme Little Sign 2005: A Year at the Front: Behind the Scenes of 'A Very Long Engagement'
Eksterne skakels Internet-rolprentdatabasis-profiel
Ulliel, Gaspard Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Franse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Franse manlike akteurs van die 21ste eeu