Bengkoeloe (vroër Bengkoelen) is 'n stad en lê op die Sumatraeiland in die provinsie Bengkoeloe in Indonesië. Bengkoeloe is die provinsiale hoofstad.

duimnael|links|300px|Die oue Engelse Fort Marlborough in Bengkoeloe

Eksterne skakels Kaart van die stad Bengkoeloe

Kategorie:Nedersettings in Indonesië