Djajapoera (uitgespreek as Djaa-ja-poeraa) is 'n stad en lê in die provinsie en eiland Papua in Indonesië. Djajapoera is die provinsiale hoofstad. Hollandia is die naam wat die stad in die Hollandse tydperk gekry het (1910-1962).

Vervoer duimnael|links|500px|Lughawe Sentani in Jayapura

Susterstad 21px Port Moresby, Papua-Nieu-Guinea

Kategorie:Nedersettings in Indonesië Kategorie:Pleknaamsveranderinge