Aubrey "Postman" Modiba (gebore 22 Julie 1995) is ’n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat as linkermiddelvelder en linksagter vir Mamelodi Sundowns in die Premiersokkerliga speel, asook vir die Suid-Afrikaanse nasionale span.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense