Tshepang Moremi (gebore 2 Oktober 2000) is ’n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat as ’n vleuel vir die Premiersokkerliga-klub Orlando Pirates speel, asook vir die Suid-Afrikaanse nasionale span.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense