Die kalwerbossie (Pelargonium sidoides) is 'n klein struik of knolagtige geofiet wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. Die plant is deel van die Albanie-ruigte, fynbos, grasland, Nama-Karoo en Sukkulente Karoo-ekostreke.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

sidoides Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika