Pelargonium tongaense is 'n meerjarige plant wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal in Maputaland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2 000 km² en daar is ses bevolkings bekend. Bestaansboerdery het gedeeltes van die spesie se habitat laat agteruitgaan maar dit word tans nog nie as 'n bedreiging beskou nie. Die spesie word as seldsaam beskou.

Galery

Bronnelys REDLIST Sani Plants of the World Biodiversityadvisor

tongaense Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika