Pelargonium vitifolium is 'n struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Knysna, voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom reg deur deur die jaar.
Galery
Bronnelys REDLIST Sani Plants of the World Biodiversityadvisor
vitifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika