Pelargonium suburbanum is 'n klein struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, vanaf Humansdorp tot by Gqeberha, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 2 400 km² en daar is minder as tien bevolkings oor nadat reeds 30% van sy habitat verlore gegaan het aan ontwikkeling en landbou. Die bedreiging bestaan steeds en die spesie blom in Junie..

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Pelargonium suburbanum subsp. bipinnatifidum (Harv.) D.A.Boucher Pelargonium suburbanum subsp. suburbanum

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

suburbanum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika