Pelargonium radens is 'n klein tot medium struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf Tulbagh tot by Engcobo, voor.
Die plant is deel van die fynbos en blom van Augustus tot Januarie.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
radens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika