Pelargonium luteum is 'n knolagtige geofiet wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, vanaf Nieuwoudtville tot in die noorde van die Tankwa Karoo, voor. Die plant blom van Oktober tot November.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
luteum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika