Die wildemalva (Pelargonium myrrhifolium) is 'n klein struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie word gevind vanaf Clanwilliam, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by die Suurbergpas. Die spesie is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
myrrhifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika