Die rabas (Pelargonium magenteum) is 'n klein tot medium struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, van Calvinia suidooswaarts tot by die Touwsberg, voor. Die plant is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
magenteum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika