Pelargonium xerophyton is 'n klein tot medium struik wat deel van die Geraniaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. Die kom voor vanaf die middel van Namibië tot naby Kamieskroon en die Boesmansland.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

xerophyton Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika