Pepe is ’n verkleiningsvorm van die Spaanse en Portugese naam José (Josef). In Brasilië word dit ook as ’n bynaam vir Pedro (Petrus) gebruik. Dit kan ook as ’n van voorkom.

Bekende mense wat Pepe genoem word: Nicolas Pépé (gebore 1995), Ivoriaanse sokkerspeler. Kepler Laveran de Lima Ferreira (gebore 1983), Portugese sokkerspeler. José Mujica (1935–2025), Bekend as El Pepe, president van Uruguay.

Pepe kan egter ook na een van die volgende verwys: Pepe the Frog, ’n Strookprentkarakter en internetmeem.