Die rankrosyntjie (Grewia afra) is 'n rank struik wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor.
Die spesie se FSA-nommer is 459.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ en staan ook as die doringtou bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
afra Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe