Charné Bosman (gebore 6 November 1975, Malmesbury, Wes-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse langafstand- en maratonatleet wat in 2016 die Comrades-maraton vir vroue gewen het.
Verwysings
Eksterne skakel Charné Bosman op Worldathletics.org
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Suid-Afrikaanse sportvroue Kategorie:Comrades-marathon-vrouewenners