The Conspiracy of Pontiac is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1910. Die film is geregisseer deur Sidney Olcott.THE CONSPIRACY OF PONTIACBertil O. Österberg. Colonial America on Film and Television: A Filmography Die film vervaardig deur die Kalem Company, met Gene Gauntier, Robert Vignola en Jack J. Clark in die hoofrolle. Dit is 'n verhaal van die Indiaanse oorlog na die verowering van Kanada.
'n Kopie word in die Desmet-versameling by die Eye Film Institute (Amsterdam) gehou.
Hoofrolspelers Gene Gauntier Robert G. Vignola Jack J. Clark as Major Gladwynn Arthur Donaldson
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Stilrolprente