duimnael|Are en slagare

Vaskulêre siekte is 'n klas siektes van die vate van die bloedsomloopstelsel in die liggaam, insluitend bloedvate – die slagare en are, en die limfatiese vate. Vaskulêre siekte is 'n subgroep van kardiovaskulêre siekte. Versteurings in hierdie groot netwerk van bloed- en limfvate kan 'n reeks gesondheidsprobleme veroorsaak wat soms ernstig en dodelik kan word. Koronêre hartsiekte is byvoorbeeld die hoofoorsaak van dood vir mans en vroue in die Verenigde State.

Verwysings

Bronnelys

Kategorie:Siektes