Patricia Lee Smith (gebore 30 Desember 1946) is 'n Amerikaanse sanger, digter, skrywer en fotograaf. Haar debuutalbum "Horses" uit 1975 het haar 'n invloedryke lid van die punkrock-beweging in New York Stad gemaak. Smith het rockmusiek en poësie in haar werk saamgesmelt. In 1978 het haar bekendste liedjie, "Because the Night", wat sy saam met Bruce Springsteen geskryf het, nommer 13 op die Billboard Hot 100-trefferlys bereik. en nommer vyf op die UK Singles Chart.

Verwysings

Kategorie:Amerikaanse digters Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense