Catherine Martina Ann Connolly (Iers: Caitríona Máirtíona Áine Ní Chonghaile; gebore 12 Julie 1957) is 'n Ierse onafhanklike linkse politikus en die verkose president van Ierland. Sy word op 11 November 2025 ingehuldig. Sy dien sedert 2016 as 'n lid van die laerhuis van die Ierse parlement, die Dáil Éireann, vir die Galway-Wes-kiesafdeling.
Verwysings
Kategorie:Ierse politici Kategorie:Presidente Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense