Die grootblaarsterkastaiing (Sterculia quinqueloba) is 'n boom wat deel van die Malvaceae familie is. Die spesie is inheems aan Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Malawi, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 476.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ In Engels staan dit as die large-leaved-chestnut bekend.

Galery

Verwysings

Bron Plants of the World

quinqueloba Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe