'n Volksheld of nasionale-held is 'n soort van held – werklik, fiktief of mitologies – met hul naam, persoonlikheid en dade ingebed in die populêre bewussyn van 'n volk, gereeld genoem in volksliedjies, volksverhale en ander volksoorlewerings; en met moderne troop-status in letterkunde, kuns en films.
Bronnelys Seal, Graham. Encyclopedia of Folk Heroes. ABC-CLIO, 2001.
Kategorie:Helde