Rustenburg kan verwys na:

Rustenburg 'n dorp in Suid-Afrika, Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit, 'n munisipaliteit in Suid-Afrika Hoër Meisieskool Rustenburg, 'n Engelsmedium-staatshoërskool vir meisies in die Kaapse voorstad Rondebosch. Rustenburg (Den Haag), 'n voormalige landgoed in Den Haag in Nederland op die terrein waarvan die Vredespaleis, die setel van internasionale reg, gebou is Rustenburg (Amersfoort), 'n woonbuurt van Amersfoort in die Nederlande Rustenburg (Noord Holland), 'n dorpie in die Koggenland munisipaliteit van die Nederlande Rustenburg (huis), 'n geskiedkundige huis in Kaapstad